Die TomTom BRIDGE verbind met die Internet sodat jy die geïnstalleerde apps kan gebruik en toegang tot TomTom-dienste kan verkry.
Die TomTom BRIDGE verbind op een van die volgende maniere:
Let wel: Om die TomTom BRIDGE-sagteware by te werk, gebruik 'n WiFi-verbinding.
Let wel: Om kaarte by te werk, beveel ons aan dat jy 'n WiFi-verbinding gebruik.