Meer oor TomTom-dienste

TomTom-dienste gee jou intydse inligting oor verkeer en spoedkameras op jou roete. Om TomTom-dienste op jou Trucker te kry, moet jy met 'n TomTom-rekening aangemeld wees.

Die manier waarop jy jou Trucker met TomTom-dienste verbind, hang van jou navigasietoestel af. 'n Trucker kan op een van die volgende maniere verbind:

Gaan kyk op tomtom.com/connect vir meer inligting.

Let wel: Sommige TomTom-dienste is dalk nie in jou huidige ligging beskikbaar nie.