TomTom-rekening

Om inhoud af te laai en TomTom-dienste te gebruik, het jy 'n TomTom-rekening nodig.

Jy kan via jou rekenaar 'n rekening op een van die volgende maniere skep:

So nie kan jy 'n rekening op jou Trucker skep deur Traffic en spoedkameras of Traffic en gevaarsones vir die eerste keer in die hoofkieslys op jou navigasietoestel te kies. Om hierdie metode te gebruik, moet jou Trucker altyd verbind of via jou foon verbind wees.

Belangrik: Dra sorg wanneer 'n land tydens die skep van 'n rekening gekies word. Die korrekte land is nodig wanneer jy aankope by die TomTom-winkel wil doen en kan nie verander word nadat die rekening geskep is nie.

Let wel: Indien jy meer as een TomTom-navigasietoestel in gebruik het, het jy 'n aparte rekening vir elke toestel nodig.