Om jou Trucker met jou foon te verbind, doen die volgende:
Let wel: Jy kan nie TomTom-dienste gebruik tensy jy instem om inligting aan TomTom te stuur nie.
Jou toestel soek jou foon.
Wenk: As jou toestel nie jou foon kan vind nie, maak seker jou foon kan steeds deur ander Bluetooth-toestelle "bespeur" of "gesien" word. Kies Soek iPhones in die opwipkieslys om weer na jou foon te soek.
Jou navigasietoestel verbind met TomTom-dienste via jou foon se internetverbinding.
Wenk: As jy reeds 'n TomTom-navigasietoestel besit, beveel ons aan dat jy 'n nuwe TomTom-rekening met 'n ander e-posadres vir jou Trucker open.
TomTom-dienste is nou geaktiveer.
Wenk: Jy kan ook met dienste verbind deur TomTom-dienste in die hoofkieslys te kies, gevolg deur Traffic en Spoedkameras of Traffic en Gevaarsones.