Hoekom sou ek 'n slimfoon met my toestel wou verbind?

Verbind jou slimfoon met jou TomTom VIA om hierdie kenmerke te gebruik:

Verbind jou foon met of sonder die MyDrive-app

Jy kan kies om jou iOS- of Android-foon via die MyDrive-app met jou toestel af te paar of deur slegs van Bluetooth® gebruik te maak.

As jy via die MyDrive-app verbind, kan jy al die kenmerke gebruik wat hierbo gelys word. As jy verbind deur slegs van Bluetooth gebruik te maak, sal die kenmerk vir slimfoonboodskappe nie beskikbaar wees nie.