Hoe om 'n handvrye-oproep te maak
Let wel: Hier word daar van jou foon se stembeheer gebruik gemaak.
- Sê "Hello TomTom" om stembeheer te aktiveer en sê dan "Aktiveer foon" of klik op die iPhone-knoppie.

Die volgende boodskap verskyn: Wag vir die toon en praat dan met jou foon.
- Sê, byvoorbeeld, "Bel Jan" om jou vriend genaamd Jan te bel.
Jy sien die boodskap Uitgaande oproep.
- Jan antwoord en julle gesels.
- Om die oproep te beëindig, kies Beëindig oproep.