Ontvang 'n SMS of kitsklets

  1. Wanneer iemand 'n SMS aan jou stuur of met jou wil kitsklets, sien jy daardie persoon se naam mits hy/sy by jou kontaklys ingesluit is, sowel as die naam van die app wat daardie persoon gebruik het om die boodskap te versend (soos WhatsApp).

    Stembeheer kondig die boodskap aan en vra of dit hardop uitgelees moet word.

  2. Kies Lees hardop as jy wil hê jou toestel moet die boodskap hardop uitlees.
  3. As jy op die boodskap opsigself geklik het, kan jy uit die volgende opsies kies: