Beplan 'n roete vir 'n bus of vragmotor

Wanneer jy 'n roete op jou toestel beplan of via MyDrive 'n roete beplan en jy Bus of Vragmotor as jou voertuigtipe gekies het, sien jy eers die "My voertuig"-skerm voordat jou roete bereken word. Maak seker dat jou voertuig se instellings korrek is en kies dan die "Gaan voort"-knoppie:

'n Roete word beplan en jy word na jou bestemming begelei. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.