Hulp

Kies Hulp uit die Hoofkieslys of die Instellings-kieslys.

Op hierdie skerm kan jy die volgende inligting sien:

Meer hulp

Jy kan verdere hulp verkry deur na tomtom.com/support te gaan.

Vir waarborg- en privaatheidsinligting, gaan na tomtom.com/legal.