Skrap 'n stilhouplek uit jou roete

  1. Druk die aansig-knoppie om die kaart te wys.

    Jou hele roete word op die kaart gewys.

  2. In die roetebalk, druk die stilhouplek wat jy wil skrap.

    Die kaart zoem in op die stilhouplek en wys 'n opwipkieslys.

    Wenk: As jy die verkeerde stilhouplek gekies het, druk die 'terug'-knoppie om weer by die kaart uit te kom.

  3. Kies Skrap hierdie stilhouplek.

    Die stilhouplek word geskrap en jou roete word herbereken.