Jou foon deel sy internetverbinding via die foon se Bluetooth- en persoonlike-areanetwerk (PAN)-funksies.
Afhangende van jou foon se bedryfstelsel, kan hierdie netwerk, of PAN, as een van die volgende bekend staan:
Die PAN-funksie is waarskynlik reeds deel van jou foon se bedryfstelsel, of jy kan 'n app aflaai om 'n PAN te skep.
Let wel: Sommige selfoondiensverskaffers laat nie toe dat hulle gebruikers 'n PAN gebruik nie. As jou foon nie 'n PAN-funksie het nie, moet jy jou diensverskaffer vir meer inligting vra.
Verwys na jou foon se gebruikergids as jy sukkel om hierdie instellings te vind.
Vir verdere hulp, gaan na tomtom.com/connect.