Jou toestel gaan terug na die kaartaansig. Jou roete is uit jou Trucker en jou TomTom-rekening gewis.
Wenk: Alle MyDrive-bestemmings word in Onlangse bestemmings in die Hoofkieslys en ook in My plekke gewys.