Die spoedkameradiens waarsku jou teen die volgende kameraliggings:
Die spoedkameradiens waarsku jou ook teen die volgende gevare:
Om TomTom-dienste op jou Trucker te kry, moet jy met TomTom-dienste verbind en by 'n TomTom-rekening aangemeld wees.
Let wel: TomTom-dienste is nie op alle Trucker-navigasietoestelle beskikbaar nie.
Let wel: Sommige TomTom-dienste is dalk nie in jou huidige ligging beskikbaar nie.