TomTom-dienste gee jou intydse inligting oor verkeer en spoedkameras op jou roete. Om TomTom-dienste op jou GO te kry, moet jy met 'n TomTom-rekening aangemeld wees.
Die manier waarop jy jou GO met TomTom-dienste verbind, hang van jou navigasietoestel af. 'n GO kan op een van die volgende maniere verbind:
Gaan kyk op tomtom.com/connect vir meer inligting.
Let wel: Sommige TomTom-dienste is dalk nie in jou huidige ligging beskikbaar nie.