Volg hierdie stappe om TomTom-dienste op 'n altyd verbinde TomTom GO te verkry:
Let wel: Wanneer jy jou GO vir die eerste keer begin, of nadat jy dit teruggelaai het, word jy die opsie gebied om TomTom-dienste te aktiveer wanneer jy jou GO opstel.
Wenk: As jy reeds 'n TomTom-navigasietoestel besit, beveel ons aan dat jy 'n nuwe TomTom-rekening met 'n ander e-posadres vir jou GO open.
TomTom-dienste is nou geaktiveer.