MyDrive stel jou in staat om jou toestel met TomTom MyDrive op jou rekenaar of foon te verbind. Gebruik MyDrive om die volgende te doen:
Wenk: Vir meer inligting, gaan na mydrive.tomtom.com
Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan MyDrive.
As jou toestel nie 'n altydverbinde toestel is nie, kan jy jou toestel op die volgende maniere met die internet verbind:
As jy reeds met die internet verbind is, word jy gevra om by jou TomTom-rekening aan te meld.
As jy reeds aangemeld is en nie wil hê dat jou toestel met MyDrive moet sinchroniseer nie, sien jy 'n "Staak sinchronisering"-knoppie.
Wenk: Ongeag wanneer jy by MyDrive aanmeld, alle Bywerkings en nuwe items sal onmiddellik beskikbaar wees.