Kies Instellings in die Hoofkieslys.
'n Rooi uitroepteken in die instellingsknoppie wys dat bywerkings of nuwe items beskikbaar is.
Kies Bywerkings en nuwe items.
Die "Bywerkings en nuwe items"-knoppie wys hoeveel nuwe bywerkings en items vir installering beskikbaar is.
Die items wat gelys word, sluit daardie in wat jy in die TomTom-webwinkel gekoop het.