Tip: To access settings and the status of your services quickly, select the menu bar at the top of the main menu. In portrait mode, you can also tap the icons down the right hand side.
Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Bluetooth.
Gebruik hierdie instelling om die volgende te doen:
Voeg foon by - Verbind jou slimfoon met jou TomTom Rider sodat jy oproepe kan maak en ontvang, SMS-boodskappe kan ontvang en met jou persoonlike assistent kan praat.
Voeg kopfoon by - Verbind 'n kopfoon sodat jy gesproke instruksies kan hoor. Om ook foonoproepe te kan hoor, moet jou kopfoon oor meer as een kanaal beskik, m.a.w. twee verbindings tegelyk ondersteun, en jy sal jou foon met jou kopfoon moet verbind.
Skakel boodskappe permanent af
Hierdie metode skakel boodskappe permanent af totdat jy hulle weer via Instellings aanskakel.
Kies die Hoofkieslys-knoppie om die hoofkieslys oop te maak.
Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Bluetooth.
As een van jou fone gekoppel is, sien jy die Bluetooth-instellingskerm.
Kies die naam van jou foon.
Skuif die knoppie om Slimfoonboodskappe aan of af te skakel.