Rapporteer 'n nuwe gevaarsone in die ry
Om 'n gevaarsone in die ry te rapporteer, doen die volgende:
- Tik die rapporteerknoppie wat in die ritaansig of in die kitskieslys gewys word om die ligging van die gevaarsone aan te teken.
- Bevestig dat jy 'n gevaarsone wil byvoeg.
Jy sien 'n boodskap wat bevestig dat die verslag geskep is.