|
Tik hierdie knoppie in die ritaansig om 'n gevaarsone te rapporteer. 'n Bevestigingskerm verskyn. Tik Ja om die gevaarsone te bevestig. 'n Dankie-ikoon word op die skerm gewys. Die ligging word aan TomTom gerapporteer en met ander gebruikers gedeel. |
Let wel: Dit is nie moontlik om 'n gevaarsone te verwyder nie.