Die liggings van gevaarsones en risiko-sones kan dikwels verander. Nuwe sones kan ook sonder waarskuwing opduik.
Wanneer met TomTom-dienste verbind, word alle sone-bywerkings intyds ontvang. Jy hoef niks te doen om bywerkings te ontvang nie - hulle word outomaties na jou navigasie-app versend.