Stel jou huisligging en werkplek in

Jy kan jou huisligging of werkplek op die volgende maniere instel:

Stel jou huisligging of werkplek via My plekke in

  1. In die hoofkieslys, kies My plekke.
  2. Kies Voeg Huis by of Voeg Werk by.

    Wenk: Om jou huisligging in te stel, kan jy ook Voeg Huis by in die hoofkieslys kies.

  3. Om 'n ligging vir Huis of Werk te kies, doen die volgende:

Stel jou huisligging of werkplek via die kaart in

  1. In die kaartaansig, skuif die kaart en zoem in totdat jy jou huisligging of werkplek kan sien.
  2. Druk en hou om die ligging te kies.

    'n Opwipkieslys wys die naaste adres.

  1. Maak die opwipkieslys oop en kies Voeg by My plekke.
  2. In die naambalk, tik die naam "Huis" of "Werk" in.

    Let wel: "Huis" moet 'n hoofletter H hê en "Werk" moet 'n hoofletter W hê.

  3. Stoor die ligging.

    Jou huisligging of werkplek word op die kaart gewys.