Belangrik: Jy kan slegs roete- en "track"-lêers oordra as 'n lêerverkenner-app op jou TomTom BRIDGE geïnstalleer is.
Jy kan die volgende lêertipes invoer:
Wenk: ITN-lêers is TomTom-reisplanlêers.
Jy kan GPX- en ITN-lêers op die Internet vind en dan hierdie lêers na My plekke oordra deur die lêers na jou toestel oor te dra.
Om 'n roete of "track" in te voer, doen die volgende:
Jy kan jou roete of "track" in die My roetes vind.