Waarskuwings teen gevaarsones en risiko-sones

Waarskuwings word elke 10 sekondes gegee voordat jy 'n gevaarsone of 'n risiko-sone bereik. Jy word op verskeie maniere gewaarsku:

Waarskuwingsklanke word vir hierdie tipe sones gespeel:

Simbool wys op kaart

Simbool wys in roetebalk

Beskrywing

Gevaarsone - hierdie tipe waarskuwing word slegs in Frankryk gegee.

Jy word aan die begin en einde van die gevaarsone gewaarsku.

Risiko-sone - hierdie tipe waarskuwing word slegs in Frankryk gegee.

Jy word aan die begin en einde van die risiko-sone gewaarsku.

Jy kan verander hoe jy gewaarsku word teen gevaar- en risikosones.