Verander die manier waarop jy gewaarsku word

Om die manier te verander waarop jy teen gevaarsones gewaarsku word, kies Klanke en waarskuwings in die Instellings-kieslys.

Jy kan dan stel hoe jy teen die verskillende tipe sones gewaarsku wil word. Jy kan kies om gewaarsku te word, om slegs gewaarsku te word wanneer jy die spoedgrens oortree, of om nooit gewaarsku te word nie.

Om alle waarskuwings af te skakel, skakel Gevaarsones en gevare af.