Wis persoonlike data

Die TomTom BRIDGE berg jou persoonlike data namate jy die apps gebruik wat op die toestel geïnstalleer is. Alle foto's en musiek wat jy na die toestel oorgedra het, is ook persoonlike data.

As jy die toestel klaar gebruik het, is dit 'n goeie idee om jou persoonlike data te wis voordat jy die toestel aan die eienaar terugbesorg.

Om jou persoonlike data te wis, volg hierdie stappe:

Let wel: Sagtewarebywerkings kan slegs via 'n WiFi-verbinding afgelaai word.

  1. As jy 'n persoonlike geheuekaart gebruik, verwyder die geheuekaart uit sy gleuf.
  2. Kies die Instellings-app.
  3. Kies laai terug.
  4. Kies Wis persoonlike data.
  5. Kies Wis, en kies dan weer Wis.

    Jou toestel skakel outomaties af en wis jou persoonlike data.