Verander jou huisligging

Jy kan jou huisligging op die volgende maniere verander:

Verander jou huisligging via My plekke

  1. In die hoofkieslys, kies My plekke.
  2. Kies Huis.

    Jou huisligging word saam met 'n opwipkieslys op die kaart gewys.

  3. Kies Redigeer ligging.
  4. Om 'n nuwe huisligging te kies, doen een van die volgende:

Verander jou huisligging via die kaart

  1. In die kaartaansig, skuif die kaart en zoem in totdat jy jou nuwe huisligging kan sien.
  2. Kies die ligging deur die skerm te druk en vir omtrent een sekonde te hou.

    'n Opwipkieslys wys die naaste adres.

  1. Maak die opwipkieslys oop en kies Voeg by My plekke.
  2. In die naambalk, tik die naam "Huis" in.

    Let wel: "Huis" moet 'n hoofletter H hê.

  3. Kies Voeg by.

    Jou huisligging word na die nuwe ligging verander.