Meer oor spoedkameras

Die spoedkameradiens waarsku jou teen die volgende kameraliggings:

Die spoedkameradiens waarsku jou ook teen die volgende gevare:

Die TomTom BRIDGE gebruik óf 'n permanente verbinding óf 'n slimfoonverbinding om met TomTom-dienste te verbind.

Belangrik: As jy buite die gebied is wat deur jou selfoondataplan gedek word, kan jy dalk aanspreeklik gehou word vir rondreisheffings onderwyl jy TomTom-dienste gebruik.

Let wel: TomTom-dienste is nie in alle lande of streke beskikbaar nie, en nie alle dienste is in alle lande of streke beskikbaar nie. Vir meer inligting oor beskikbare dienste in elke streek, gaan na tomtom.com/services.