Waarvoor stembeheer gebruik kan word

Om die volledige lys van die beskikbare bevele te sien, kies Hulp in die Hoofkieslys. Kies dan Stembeheer gevolg deur Watter bevele kan ek sê?.

Wanneer stembeheer aangeskakel is, kan jy ook "Alle bevele" sê om 'n lys van alle beskikbare bevele te sien.

Hier volg 'n paar voorbeelde van die bevele wat jy kan sê wanneer stembeheer aangeskakel is:

Universele bevele

Navigasie en roete

Soek 'n spesifieke PVB

Toestel se instellings