In die kaart- of leidingaansig, kies die hoofkieslys-knoppie om die Hoofkieslys oop te maak.
Kies en gly die volumebeheer om die volume van gesproke instruksies en waarskuwings te verander. Selfs al is die gesproke instruksies afgeskake, sal die volumebeheer steeds die volume van die waarskuwings verander.