Werk liggings vir kameras en gevare by

Die liggings van spoedkameras kan dikwels verander. Nuwe kameras kan ook sonder waarskuwing hulle opwagting maak, en die liggings van ander gevare, soos ongelukpunte, kan dalk ook verander.

Wanneer met TomTom-dienste verbind, ontvang jy TomTom Truckerintyds alle bywerkings van vaste en mobiele spoedkameras se liggings. Jy hoef niks te doen om bywerkings te ontvang nie - hulle word outomaties na jou Trucker versend.