Kies Verander roetetipe om die tipe roete wat na jou huidige bestemming beplan is, te verander. Jou roete sal herbereken word deur die nuwe tipe roete te gebruik.
Jy kan die volgende tipe roetes kies:
Let wel: Slingerroetes is slegs beskikbaar vir TomTom Rider-toestelle.
Jy kan die verstekroetetipe in dieInstellings-kieslys instel.