Verkeersinsidente

Verkeersinsidente en weerwake word in die kaartaansig en in die roetebalk gewys.

Simbole vir verkeersinsidente:

Stilstaande verkeer

Verkeer tou

Stadige verkeer

Onbekende ongeluk

Onbekende insident

Padwerke

Baansluiting

Padsluiting

Weersimbole:

Wind

Reën

Mis

Sneeu

Ys