Wenk: Sê "Alle bevele" om 'n lys te sien van die bevele wat jy kan sê. So nie, kies Hulp in die Hoofkieslys en kies dan Stembeer en daarna Watter bevele kan ek sê?.
Die statusboodskap sal aandui of jou boodskap onverstaanbaar was en instruksies gee oor hoe om stembeheer te gebruik. Stembeheer lees intussen tegelyk boodskappe uit.