Sinchroniseer "My plekke"-liggings met MyDrive

Wanneer jy by MyDrive op jou Trucker aangemeld is, word die liggings wat jy by My plekke gevoeg het, outomaties met jou TomTom-rekening gesinchroniseer. Jy kan jou "My plekke"-liggings in die PVB-pleklyste sien wanneer jy in 'n webblaaier of via die MyDrive-app by MyDrive aangemeld is.