Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Klanke en waarskuwings.
Op hierdie skerm kan jy die klank- en waarskuwinginstellings verander.
Wenk: Waarskuklanke is by verstek gedeaktiveer. Waarskuklanke kan geaktiveer word deur die volgende te doen: Kies "Instellings", gevolg deur "Klanke en waarskuwings", gevolg deur "Tipe waarskuwing". Skakel vervolgens waarskuklanke aan.