Slaan die volgende stilhouplek op jou roete oor

Wenk: Om dit makliker te maak om 'n stilhouplek oor te slaan, skuif die knoppie Slaan volgende stilhouplek oor na die eerste skerm in die hoofkieslys.

  1. In die Hoofkieslys, kies Huidige roete.
  2. Kies Slaan volgende stilhouplek oor.

    Die kaartaansig word gewys. Die volgende stilhouplek op jou roete word geskrap en jou roete word herbereken.