Wanneer jy 'n roete op jou Trucker beplan, word die bestemming met jou TomTom-rekening gesinchroniseer. Jy kan die bestemming sien wanneer jy in 'n webblaaier of via die MyDrive-app by MyDrive aangemeld is.