Jy kan via MyDrive "tracks" na jou Trucker invoer. Om via 'n ingevoerde "track" te navigeer, doen die volgende:
Die "track" se roete word in die kaartaansig gewys.
Die beginpunt van die "track" word na jou eerste stilhouplek omgeskakel en dan word die roete beplan. Begeleiding na jou bestemming begin vanaf jou huidige ligging. Sodra jy begin ry, word die leidingaansig outomaties gewys.
Let wel: Jy sien twee verskillende kleure op die kaart vir jou roete en "track". Jy sien een kleur vir die roete vanaf jou huidige ligging na die beginpunt, en 'n ander tweede kleur vir die "track".
Wenk: Daar is twee ander maniere om via 'n gestoorde roete te navigeer:
Kies die beginpunt van die roete. Wanneer die opwipkieslys oopmaak, kies Ry na beginpunt.
So nie, kies Ry na beginpunt of Ry na roete in die "Huidige 'track'"-kieslys.