Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms.
Hierdie instelling wys die naam van die straat waar langs jy ry in die leidingaansig.
Kies hierdie instelling om tussen 3D- of 2D-weergawes van die leidingaansig te kies. Beide die 2D- en 3D-leidingaansig beweeg in die rigting waarin jy reis.