Wanneer jy by TomTom MyDrive aangemeld is, kan jy liggings in MyDrive vind en hulle met jou Trucker se "My plekke"-liggings sinchroniseer.
Wenk: Jy kan na 'n bestemming soek of jy kan die kaart skuif en 'n bestemming kies. Jy kan ook 'n bestemming uit jou "My plekke"-lys kies.
Die ligging word in die Gunstelinge-lys in MyDrive se "My plekke"-kieslys gewys.
Jou Trucker sinchroniseer met jou TomTom-rekening en ontvang die nuwe Gunstelinge-ligging. Die ligging word in My plekke gestoor.