Die afstand vorentoe wat op die roetebalk gewys word, hang af van die lengte van jou roete, of die afstand wat oorbly op jou roete.
Wenk: Jy kan deur die roetebalk rol om jou hele roete te sien.
Die boonste helfte van die roetebalk wys twee keer die afstand as die onderste helfte, soos in die volgende voorbeelde gewys word:
Soos jy ry, word die roetebalk konstant opgedateer.