Aansig

Kies Instellings in die Hoofkieslys en kies dan Voorkoms.

Temakleur

Kies Temakleur om die kleur te verander wat vir kieslyste, knoppies en ikone en op die kaart gebruik word.

Wenk: Die simbool wat die huidige ligging en roete verteenwoordig, verander ook na die gekose kleur. Dit staan jou vry om weer terug te verander na die oorspronklike kleur.

Helderheid

Kies helderheid om die volgende instellings te verander:

Kies Skakel oor na nagkleure as dit donker is om outomaties na nagkleure te verander wanneer dit donker word.

Grootte van teks en knoppies

Kies Grootte van teks en knoppies om die grootte te verander van die teks en die knoppies wat jy op die skerm sien.

Let wel: Hierdie funksie is slegs beskikbaar op toestelle met 'n skerm van 6 duim / 15 cm of groter.

Sleep die skuiwer om die teks- en knoppiegrootte na klein, medium of groot te verander en kies dan Pas hierdie verandering toe. Jou Trucker herbegin en die verandering word toegepas.