Skrap 'n "track" in GPX-formaat

Jy kan slegs 'n "track" se opgelaaide GPX-lêer skrap wanneer jou Trucker via MyDrive Connect met jou rekenaar verbind is.

Om 'n PVB-lys te skrap, doen die volgende:

  1. Verbind jou Trucker met jou rekenaar via MyDrive Connect.
  2. In MyDrive, kies My roetes.
  3. Kies die "track"-lêer wat jy wil skrap, en kies dan Skrap.

    Die "track" word uit jou lys van My roetes verwyder.