Skrap 'n PVB-lys komende van die gemeenskap
Jy kan slegs via MyDrive in 'n webblaaier 'n opgelaaide PVB-lys van jou Trucker skrap.
Om 'n PVB-lys te skrap, doen die volgende:
- In 'n webblaaier, meld aan by jou TomTom-rekening.
- In die "My plekke"-kieslys, kies PVB-lêers .
- Kies die PVB-lêer wat jy wil skrap, en kies dan Skrap.
- Maak seker jy is op jou Trucker by MyDrive aangemeld.
Die PVB-lys word uit jou "My plekke"-lys verwyder.