Skrap 'n MyDrive-bestemming uit My plekke
In die hoofkieslys, kies
Onlangse bestemmings
.
Wenk
: So nie, kies
My plekke
, gevolg deur
Onlangse bestemmings
.
Kies
Redigeer lys
.
Kies die liggings wat jy wil skrap.
Kies
Skrap
.