Vermy iets kenmerkends aan jou roete

Jy kan iets kenmerkends aan jou roete vermy.

Let wel: Soms is dit nie moontlik om 'n alternatiewe roete te vind wat 'iets kenmerkends aan jou roete sal uitskakel nie omdat sulke roetes nie bestaan nie.

  1. In die roetebalk, kies die simbool van daardie kenmerkende ding wat jy op jou roete wil vermy.

    Die roetekenmerk word op die kaart gewys.

  2. Kies die opwipkieslys-knoppie.

  3. Kies Vermy in die opwipkieslys.

    'n Nuwe roete word gevind wat daardie kenmerkende ding op die roete vermy.