Voeg 'n ligging tot My plekke by deur soek te gebruik
In die Hoofkieslys, kies
Soek
.
Soek na 'n ligging.
Kies die ligging en kies dan
Wys op kaart
.
Wanneer die kaartaansig die ligging wys, kies die opwipkieslys-knoppie.
Kies
Voeg by My plekke
.
Die naam van die ligging verskyn op die redigeerskerm.
Redigeer die naam van die ligging sodat jy dit maklik kan herken.
Kies
Klaar
om jou ligging in die My plekke-lys te stoor.