Voeg 'n ligging uit My plekke by

  1. In die hoofkieslys, kies My plekke.
  2. Kies Voeg nuwe plek by.
  3. Om 'n ligging te kies, doen een van die volgende:

    Die naam van die ligging verskyn op die redigeerskerm.

  4. Redigeer die naam van die ligging sodat jy dit maklik kan herken.
  5. Kies Klaar om jou ligging in die My plekke-lys te stoor.