Mens gebruik soek om na 'n wye verskeidenheid plekke te soek en dan daarheen te navigeer. Jy kan na die volgende soek:
N 51°30′31″ W 0°08′34″.
Wenk: Om vir 'n spesifieke straat in die Verenigde Koninkryk of Nederland te soek, tik 'n poskode in, laat dan 'n spasie en tik die huisnommer in. Byvoorbeeld, 1017CT 35. Vir ander lande word poskodes op areas gegrond, en jy sal 'n lys met ooreenstemmende stede, dorpe en strate in jou soekresultate sien.